Gunshot Blue maak kaklekker musiek

Gunshot Blue maak kaklekker musiek

Gunshot Blue is ‘n splinternuwe band wat bestaan uit twee brasse – Pepi Dimevski op kitaar en Frans Borman op vocals (die dude van Jetblack Camaro). Hulle eerste single is  “Rocky Road” en is vanaf hulle debut EP, “12396km.” Ons is van mening dat hierdie ouens ‘n...